1887

oa Agriprobe - Departement ontvang internasionale erkenning

Volume 1 Number 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 2004 15 Departement ontvang internasionale erkenning Die Wes-Kaapse Departement Landbou se Calitzdorp Riviererosie Beskermingswerke Projek het 'n Toekenning vir Goeie Praktyke ontvang van die organiseerders van 'n internasionale kompetisie waaraan meer as 700 projekte deelgeneem het. Die kompetisie, wat deur die Verenigde Nasies en die Dubai Munisipaliteit bestuur word, het ten doel om projekte en inisiatiewe waar vennootskappe, volhoubaarheid en positiewe impak op die omgewing 'n deurslaggewende rol speel, te vereer. Gedurende Maart 2000 het die opvangsgebied van die Gamka Rivier buitengewone ho? re?nval ervaar wat grootskaalse vloede en vloedskade veral in die omgewing van Calitzdorp veroorsaak het. Die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/1/4/AJA18109799_142
2004-12-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error