1887

oa Agriprobe - Kikoejoe-raaigras as winterweiding ...bestuur versigtig!! - : research news

Volume 10, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Raaigras wat gedurende die herfs in kikoejoe as winter- en lenteweiding oorgesaai word, is die belangrikste besproeide weiding vir melkproduksie in die Suid-Kaap. Navorsing op Outeniqua Navorsingsplaas toon dat verskillenderaaigrasspesies en -tipes in 'n voervloeiprogram met kikoejoe as basis ingeskakel kan word. Raaigrasspesies word egter nie slegs in kikoejoe as winter- en lenteweiding oorgesaai nie, maar word ook gebruik om die seisoenale kwaliteit, en dus die melkproduksiepotensiaal, van kikoejoeweiding gedurende die somer en herfs te verhoog.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/10/1/EJC137124
2013-03-01
2020-09-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error