1887

oa Agriprobe - Melkvastestowwe, sleutel tot hoër melkprys - : research news

Volume 10, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Melkproteïen- en melkvet- inhoud bepaal tot 'n groot mate die melkprys vir produsente wat lewer aan melkkopers wat kaas en ander suiwelprodukte maak. Die melkboer moet poog om die maksimum kilogram proteïen en melkvet te produseer om winsgewendheid te verhoog. Daar is 'n negatiewe verwantskap tussen melkproduksie en die vet-persentasie van melk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/10/2/EJC140963
2013-07-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error