1887

oa Agriprobe - Volstruise vs Veerluise - : research news

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Volstruisvere is op die oomblik 'n belangrike bron van inkomste vir volstruisprodusente. Deur te verseker dat die gehalte van die vere goed is, kan die maksimum inkomste daarvoor verkry word. Besmetting met veerluise sal die gehalte van die vere verswak, aangesien die veerluise op die veerdons voed en die vere 'n verslete voorkoms gee. Dit is dus belangrik om volstruise gereeld na te gaan om besmetting vroegtydig te identifi seer en skade aan die vere te verhoed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/11/1/EJC154639
2014-01-01
2020-11-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error