1887

oa Agriprobe - Miseiertelling is 'n handige tegniek - : taking our service out there

Volume 11, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die miseiertelling is 'n tegniek waarmee die graad van wurmbesmetting van 'n dier bepaal kan word. 'n Mens moet egter onthou die teenwoordigheid van wurmeiers in die mis gee slegs 'n aanduiding dat die dier met wurms besmet is, maar die aantal eiers stem nie altyd ooreen met die ware hoeveelheid wurms wat in die dier is nie. Nietemin is die telling 'n nuttige manier om die wurmbesmetting in 'n kudde te monitor indien dit gereeld (minstens een maal per maand) van spesifieke groepe diere gedoen word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/11/3/EJC160532
2014-01-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error