oa Agriprobe - Goeie veldtoestand 'n bate - ekstensiewe boerdery in die Gamka Karoo - : research news
Abstract
Vir die ekstensiewe vee/wildboer is die kennis van sy veld se toestand van kardinale belang omdat dit die besluite rondom sy veldbestuur beïnvloed. Veld is die basis van ekstensiewe vee- en wildboerdery en daarom die boer se belangrikste bate en goedkoopste bron van voer indien dit in 'n goeie toestand is. Dit is dus belangrik om te weet of die veld besig is om te verbeter of agteruit te gaan sodat die bestuur daarby aangepas kan word.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/agriprob/12/1/EJC168025
2015-03-01
2021-01-17