1887

oa Agriprobe - Klein donasie maak 'n groot verskil - Bethanie Landelike Bediening - : taking our service out there

Volume 12, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die Bethanie Landelike Bediening is een van die organisasies wat suksesvol by die Wes-Kaapse Departement van Landbou aansoek gedoen het vir 'n donasie om hul kleuterskool op die plaas Booiskraal (in die omgewing van Beaufort-Wes) beter in te rig. 'n Bedrag van R10 800 is ná 'n evalueringsproses deur die sub-program: Plaaswerkerontwikkeling toegewys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/12/4/EJC181730
2015-12-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error