1887

oa Agriprobe - Droogtevoeding : praktiese wenke - : Elsenburg journal

Volume 13, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Droogtes van variërende intensiteit is 'n algemene verskynsel in Suid-Afrika en meer as die helfte van die subkontinent is onderhewig aan periodieke droogtes. Die huidige droogte is egter een van die mees wydverspreide droogtes in Suid-Afrika in die onlangse tye. Die handhawing van die status van die veldweiding, as goedkoopste bron van voeding vir herkouerproduksie, moet die basiese uitgangspunt van 'n droogtestrategie wees, hoewel dit baie moeilik is om te handhaaf tydens rampdroogtes soos die huidige een.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/13/1/EJC186116
2016-01-01
2020-12-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error