1887

oa Agriprobe - Outeniqua jersey-kudde presteer in George - : people on the move

Volume 13, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die Suid-Kaap Jersey-kampioenskappe het in Augustus vanjaar tydens die George Landbouskou plaasgevind. Daar was nege Jersey-stoetkuddes wat in 16 klasse deelgeneem het en altesaam 57 diere is ingeskryf. Die Outeniqua-navorsingplaas het in agt klasse met drie koeie en ses verse deelgeneem. Bertus Myburgh, Pieter Cronje en Daniel Veldman het beeste vir die skou uitgesoek en voorberei terwyl ander beamptes van die melkeryspan ook hand bygesit het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/13/4/EJC198216
2016-01-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error