1887

oa Agriprobe - Kuilvoer : sleutel tot sukses met suiwel

Volume 2, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 2004 6 DDie oplossing is om te beplan vir droogtes en ten alle tye een jaar se ruvoer in voorraad te hou in 'n voerbank. Kan u bekostig om so baie te spandeer op voer in 'n voerbank? Kan u bekostig om dubbel te betaal vir ruvoer wanneer tekorte voorkom? Ons weet almal dat die sukses van enige suiwelboerdery grootliks afhang van produksie van goeie gehalte ruvoer op die plaas. Om een jaar se ruvoer in voorraad te kry moet u beplan om die volgende vyf jaar 20% meer ruvoer te produseer as wat verbruik word. Sodra die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/1/AJA18109799_267
2005-03-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error