1887

oa Agriprobe - Nog 'n PhD vir Landbou

Volume 2, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... Helet Lambrechts, van die Wes-Kaapse Diereproduksienavorsingstrust op Elsenburg, het onlangs haar PhD-graad van die Universiteit van die Vrystaat ontvang. Dr Lambrechts se proefskrif handel oor die verbetering van die reproduksiedoeltreffendheid van volstruise. In die meerderheid van gevalle waar ondersoeke na die winsgewendheid van produksie by veeboerdery gedoen is, is getoon dat reproduksietempo 'n sleutelfaktor is ter ondersteuning van groter winsgrense vir die betrokke veeboer. Dit kan dus verwag word dat Dr Lambrechts se navorsing sal bydra om volstruisboerdery meer winsgewend te maak, afgesien daarvan dat haar navorsing wetenskaplikes in staat sal stel om die onderskeie faktore wat 'n rol by ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/1/AJA18109799_269
2005-03-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error