1887

oa Agriprobe - Seleksie vir reproduksie by Merinos

Volume 2, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 2004 12 Tot redelik onlangs is aanvaar dat noemenswaardige teeltvordering in reproduksie onwaarskynlik is. Navorsing op 'n Merinokudde in die Wes-Kaap het egter getoon dat seleksie daartoe gelei het dat teeltwaardes vir gewig lam gespeen per paring met 1.3 - 1.8 % per jaar verander het. Die tempo van vordering is in lyn met dit wat vir ander eienskappe verwag word. 'n Saamgestelde eienskap, soos gewig lam gespeen per teelooi, kan dus met vrug as 'n seleksiedoelwit nagestreef word. Tot en met die 1980's is dit onwaarskyblik geag dat aanteeltempo (uitgedruk as die totale gewig lam gespeen per ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/1/AJA18109799_271
2005-03-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error