1887

oa Agriprobe - Karobpeule : alternatiewe voerbron vir die Wes-Kaap

Volume 2, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 2004 16 IIn 'n onlangse studie op Elsenburg is gevind dat die dro? peule van die karob- of Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua) wat algemeen as 'n sierboom in huistuine, parke, sypaadjies en parkeerterreine aangeplant word, 'n ho? voedingswaarde het. Dro? peule van die boom is met 'n hamermeul gemaal en in 'n kalfaanvangs- en -groeimeel ingesluit en aan Holsteinen Jerseybulkalwers vanaf geboorte tot op 5-maande ouderdom gevoer. Kalwers wat die groeimele met karobpeule ontvang het, het meer meel gevreet en vinniger gegroei as die kalwers wat groeimele sonder karobpeule ontvang het. Die inname van die kalwers op di?te met, en ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/1/AJA18109799_274
2005-03-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error