1887

oa Agriprobe - Elsenburg Biblioteek - kosbare bron van inligting

Volume 2, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... Elsenburg Biblioteek voorsien in die inligtingbehoeftes van die Departement. Dit is 'n spesiale biblioteek, wat spesialiseer in 'n spesifieke veld - in ons geval landbou en sy verwante terreine. Gebruikers bestaan hoofsaaklik uit landbouwetenskaplikes van die Departement, studente van die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding: Elsenburg en die algemene publiek, insluitende die boerderygemeenskap, skoolkinders, werknemers van landbou-verwante instansies en navorsers van ander tersi?re inrigtings. Spesiale dienste ""Ons hou Elskat, 'n gerekenariseerde katalogus van alle biblioteekmateriaal beskikbaar in Elsenburg Biblioteek, in stand, ""s? Wilna Brink, bibliotekaresse. ""Dit behels die katalogisering en klassifikasie van alle nuwe en bestaande biblioteekmateriaal. Ons doen ook indeksering van ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/2/AJA18109799_17
2005-07-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error