1887

oa Agriprobe - A closer look ... at the budget

Volume 2, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE Julie 2005 4 Daar is een faktor wat landelike ontwikkeling - ?nige ontwikkeling, enige vorm van vooruitgang en groei - in sy spore sal stuit: 'n gebrek aan water. 'n Studie oor klimaatsverandering en die effek daarvan op landbou sal vanjaar deur die Departement geloods word. Dit sluit onder andere 'n ondersoek na alternatiewe waterbronne en die ontginning daarvan in. Alternatiewe boerdery metodes en -gewasse sal ook ingesluit word by die studie. Met 'n uiters lae eenheidsprys vir kleingraan en steeds stygende produksie kostes, loop veral die boere in die Swartland geweldig deur. Die Departement se navorsing is uiters toepaslik ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/2/AJA18109799_20
2005-07-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error