1887

oa Agriprobe - Die produksiepotensiaal van oorgesaaide kikoejoeweiding in die gematigde kusgebied van die Suid-Kaap

Volume 2, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die doel van hierdie ondersoek was om die lente-, somer-, herfs- en jaarlikse DM-produksie, botaniese samestelling, voedingswaarde en melkproduksiepotensiaal van kikoejoe wat met eenjarige raaigras, mengsels van meerjarige wit- en rooiklawer of 'n mengsel van meerjarige raaigras, wit- en rooiklawer oorgesaai word, binne 'n volhoubare bestuurstelsel te kwantifiseer. Riglyne rondom die verbouingspraktyke van hierdie oorsaaitegnieke is daargestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/2/AJA18109799_28
2005-07-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error