1887

oa Agriprobe - Academic achievers

Volume 2, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE Julie 2005 14 Die studie het gehandel oor die beraming van genetiese parameters en die opstel van 'n teeltprogram vir melkbokke in die nasionale kudde. Die studie is uniek aangesien dit die eerste keer is dat so 'n ontleding vir die melkbokbedryf gedoen is. Bepaalde probleme is met die ontleding van die data ondervind. Onder andere is daar min melkbokke in die nasionale kudde, terwyl min produsente ook melkaantekening doen. Stamboominligting van diere het ook ontbreek en daar is min genetiese koppeling tussen kuddes. Daar is egter tans toenemend belangstelling na suiwelprodukte wat van bokmelk gemaak word. Dit is ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/2/AJA18109799_30
2005-07-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error