1887

oa Agriprobe - Volstruisparade

Volume 2, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE september 2005 8 Die Departement se Veeartsenydiens, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Volstruis Besigheidskamer (SAVBK), het vroeg in Maart 'n veldtog geloods om vas te stel wat die situasie metvo?lgriep (Avian Influenza) in die Wes- Kaap se volstruise was. Die veldtog is vanaf die proefplaas te Oudtshoorn bedryf waar 'n operasionele Sentrum vir die duur van die veldtog gevestig is. Die span, bestaande uit 4 veeartse, 22 dieregesondheidstegnici (10 permanent te Oudtshoorn gestasioneer), 2 administratiewe beamptes, 1 hulpdienstebeampte, 'n laboratoriumtegnikus en 6 volstruis-inenters, het skoonskip gemaak onder die sowat 760 plase wat binne 3 maande getoets moes word. Daar is ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/3/AJA18109799_323
2005-09-01
2019-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error