1887

oa Agriprobe - Melkaantekening in die Elsenburgkudde

Volume 2, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE september 2005 15 Baie produsente wik en weeg of hulle aan die amptelike Melkaantekening Skema moet deelneem of nie. Sommige is van mening dat dit duur en te veel moeite is. Elkeen moet maar sy eie berekeninge hieromtrent doen, maar daar is geen twyfel nie dat dit die laagste koste is wat vir enige bestuursbesluit betaal moet word. Met melkaantekening word daar eintlik twee dinge gelyktydig gedoen en elkeen hiervan maak 'n bydrae tot besluitneming in 'n melkery. Met melkaantekeningrekords kan 'n produsent binne sy eie kudde seleksiebesluite neem oor diere. Daarbenewens word dieselfde produksierekords wat versamel is, in ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/3/AJA18109799_328
2005-09-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error