1887

oa Agriprobe - Bewaring - kan ons by hulle leer?

Volume 2, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE september 2005 18 Nelmari? Visser van die Plantproduksie Instituut het onlangs Illinois en Indiana besoek om 'n lesing te gee en idees rondom die restorasie van veld te deel. Die hooftrekpleister vir die besoek was die ""Natural Areas Association"" se jaarlikse konferensie. Die voorafgaandie tegniese uitstappie na die Kankakee Sands Restorasie projek (Foto 1) het waarde bygevoeg. Tydens die konferensie het sy 'n praatjie gegee oor die restorasie van kaalkolle in die Nama Karoo, na aanleiding van 'n projek wat naby Beaufort-Wes gedoen is. Die gebied rondom die Kankakee rivier is baie sanderig, vandaar die 'sand prairie en savanna'. ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/3/AJA18109799_329
2005-09-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error