1887

oa Agriprobe - Hulp op die web vir probleeminsekte

Volume 2, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE september 2005 19 Die Plantproduksie Instituut van die Wes-Kaapse Departement Landbou bedryf 'n webbladsy op die webwerf van die Departement waarop daar inligting ten opsigte van die aktiwiteite van probleem-insekte rapporteer word. Die gewasse wat ingesluit word, is aartappels, kleingraan, aangeplante dro?land weidings en canola. Die doel van die webbladsy is om intydse inligting omtrent probleemspesies bekend te maak sodat produsente tydige plaagbestuursbesluite kan neem waardeur koste ten opsigte van plaagbestuur laag gehou kan word. Probleeminsekte gemoniteer word sluit oa plantluis, bolwurm, ertjieluis, hawerluis, erdvlooi en baie ander in. Daar is ook 'n aanbieding in .pdf formaat oor probleeminsekte ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/3/AJA18109799_330
2005-09-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error