Hulp op die web vir probleeminsekte ,Agriprobe, 2, 19 (2005), publicationName = "Western Cape Department of Agriculture", issn = "1810-9799", abstract= "Extracted from text ... AgriPROBE september 2005 19 Die Plantproduksie Instituut van die Wes-Kaapse Departement Landbou bedryf 'n webbladsy op die webwerf van die Departement waarop daar inligting ten opsigte van die aktiwiteite van probleem-insekte rapporteer word. Die gewasse wat ingesluit word, is aartappels, kleingraan, aangeplante dro?land weidings en canola. Die doel van die webbladsy is om intydse inligting omtrent probleemspesies bekend te maak sodat produsente tydige plaagbestuursbesluite kan neem waardeur koste ten opsigte van plaagbestuur laag gehou kan word. Probleeminsekte gemoniteer word sluit oa plantluis, bolwurm, ertjieluis, hawerluis, erdvlooi en baie ander in. Daar is ook 'n aanbieding in .pdf formaat oor probleeminsekte .." language="Afrikaans", type="Journal Article"