oa Agriprobe - Geringstekoste volstruisdi te
Abstract
Extracted from text ... AgriPROBE 2005 (3) 5 Geringstekoste Volstruisdi?te TErTIUS BrAnD Die di?te in Tabelle 2 tot 6 is met behulp van 'n minstekoste rekenaarprogram saamgestel. Mielies en gars is as hoof graanbronne gebruik. Sojaboon oliekoek-, sonneblom oliekoek- en kanola oliekoekmeel is as hoof proteinbronne gebruik. Lusern, koringsemels, hawersemels en garsstrooi (in geval van onderhouds di?te) is oor die algemeen as ho? vesel bronne gebruik. Algemene grondstofpryse is in die samestellings van die di?te gebruik. Indien die prys of samestelling van die rou grondstowwe, wat u as produsent beskikbaar het, drasties verskil van gemiddelde boekwaardes of algemene pryse sal dit ..
© Publisher

Article metrics loading...
/content/agriprob/2/4/AJA18109799_80
2005-12-01
2021-01-17