1887

oa Agriprobe - Inligtingsdag te Outeniqua

Volume 2, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... 20051 montp2 Die jongste inligting oor 'n wye reeks onderwerpe is onlangs op 'n Inligtingsdag te Outeniqua Proefplaas bekend gemaak. Die dag is deur 21 0 boere en verteenwoordigers van landbouverwante maatskappye bygewoon. Produsente uit die buurtprovinsies was dit eens dat produsente in die Wes-Kaap bevoorreg is om 'n landboukundige diens soos hierdie van hulle provinsiale landboudepartement te ontvang. Volgens dr. Ilse Trautmann, Adjunk-direkteur: Navorsing is die Wes-Kaapse Departement Landbou daartoe verbind om die ekonomiese en sosiale welvaart van die inwoners van die Wes-Kaap te bevorder. Met sy uitgebreide infrastruktuur, goed opgeleide en gefokusde navorsingskorps en sy sewe proefplase as buite-laboratoriums, ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/4/AJA18109799_89
2005-12-01
2020-10-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error