1887

oa Agriprobe - Red ons vleilande

Volume 2, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 20057 red ons vleilande 'n Gesonde vleiland funksioneer as 'n spons deur vloed-pieke te absorbeer en water daarna teen 'n stadige tempo vry te stel om die basisvloei tussen vloede te verskaf, veral tydens droogtes. Gedurende die vloed van Desember 004 is ernstige skade aan die sensitiewe vleilandsisteme van die Suid-Kaap aangerig. Die helikopter van Departement Landbou is ingespan om die toestand van die vleilande in die Goukou-en Duiwenhoksrivierstelsels in die Riversdal-distrik te ondersoek. Verskeie belangegroepe was betrokke, insluitend die Werkgroep vir Vleilande, die Riversdal Munisipaliteit, Kaapse Natuurbewaring, Werk vir Water, Omgewingsake en Departement Landbou. In ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/2/4/AJA18109799_92
2005-12-01
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error