1887

oa Agriprobe - Die produksie van Voersorghum- en Bastervoermannakultivars as wei- en kuilvoergewasse

Volume 3, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Voersorghum (Sorghum x Sudangrasbasters) en Bastervoermanna <I>(Pennisetum glaucum)</I> is gewilde somerproduserende weigewasse in die Suid Kaap. Die smaaklikheid en hoë verteerbaarheid van Voersorghums en Bastervoermannas dra daartoe by dat die gewas as voerbron vir produserende diere kan dien. Die meeste van die gewasse het veelsydige gebruike, soos vir beweiding, kuilvoer en hooiproduksie. As gevolg van die hoë produksiepotensiaal en droogte verdraagsaamheid word die gewasse ook suksesvol op marginale gronde verbou. Dit is egter belangrik om daarop te let dat die nodige voorsorg by sekere kultivars getref moet word om blousuurvergiftiging te voorkom. <BR>Die doel van hierdie projek was om die weiding- en kuilvoerproduksie van verskillende Voersorghum en Bastervoermanna kultivars onder besproeiing te evalueer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/1/AJA18109799_280
2006-03-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error