1887

oa Agriprobe - Groter is beter ....of is dit?

Volume 3, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE March 2006 4 Groter is beter .... of is dit? SWP Cloete1*, JJE Cloete2*, MJ Herselman3 & LC Hoffman4* Die afgelope aantal jare is gekenmerk deur 'n algemene daling in die pryse van kommoditeite soos mielies en koring. Verder het insetkostes relatief vinnig toegeneem, wat die winsgewendheid van boerdery onder druk geplaas het. Wat kleinvee betref, was die verhouding tussen wol- en vleispryse onderhewig aan aansienlike wisselings oor die afgelope aantal jare. Dit is egter onmoontlik om sulke veranderinge te probeer akkomodeer in 'n teeltplan, omdat binne-ras genetiese verandering relatief stadig plaasvind. Alternatiewe strategie? om korttermyn-voordele ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/1/AJA18109799_282
2006-03-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error