1887

oa Agriprobe - Ontmoet ons kenners .... Instituut vir Hulpbronbenutting

Volume 3, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE March 2006 Ontmoet ons kenners .... Instituut vir Hulpbronbenutting Dr Johann Booysen Dr. Johann Booysen is met ingang Januarie 006 as die nuwe hoof van die Instituut vir Hulpbronbenutting van die Program Tegnologie, Navorsing en Ontwikkeling, Department Landbou Wes-Kaap, aangestel. Hierdie instituut is een van drie navorsingsinstitute van die Department, met die ander twee die Institute vir Diere- en Plantproduksie. Dr. Booysen het sy B.Sc Agric, B.Sc. Agric Hons en M.Sc Agric (cum laude) aan die Universiteit van die Vrystaat behaal, en sy Ph.D aan die Universiteit van Nebraska-Lincoln, VSA. Dr. Booysen was ondermeer 'n Assistent-Direkteur verbonde aan ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/1/AJA18109799_290
2006-03-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error