1887

oa Agriprobe - Opbrengspotensiaal van hawer en korog in die Wes-Kaap

Volume 3, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die voedingskoste van melkproduksie beloop gewoonlik sowat 65% van alle kostes. Die keuse van die regte kultivar is dus vir die produsent van grootste belang. Die korrekte beplanning kan 'n groot bydra lewer om risiko te verlaag, graanopbrengs en winsgewendheid te verhoog. Nuwe hawer kultivars word op 'n gereelde basis vrygestel. Heelwat is egter afkomstig vanuit Australia. Elke kultivar verskil in aanpasbaarheid, opbrengspotensiaal, voedingswaarde, siekte- en luisverdraagsaamheiddus is dit belangrik om nuwe vrystellings te evalueer onder plaaslike toestande. Die Universiteit van Stellenbosch het ook hulle eie korog teelprogram en stel plaaslik geteelde kultivars beskikbaar. <BR>Dit is belangrik dat die produsent die kultivar of gewas wat hy wil plant se goeie en swak eienskappe ken. Die Instituut vir Plantproduksie het 'n projek geloods om die opbrengspotensiaal van gewasse en hul kultivars te evalueer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/2/AJA18109799_223
2006-07-01
2021-01-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error