1887

oa Agriprobe - Bossieslaan vir beheer van gombos?

Volume 3, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE July 2006 4 Gombos (Pteronia panicu-lata) kom in groot getalle in die Klein Karoo voor en veral in dele van die Bergrenosterveld. Dit verdig in veld wat oor 'n lang tydperk aan wanbestuurspraktyke blootgestel was, en is 'n onsmaaklike plant wat nie deur vee of wild gevreet word nie. Vir wildboerdery het dit 'n verdere nadeel daarin dat die bykans homogene stande van gombos-indringing esteties onaanvaarbaar is. Die internasionale gemeenskap l? ook al meer klem op die bewaring en behoud van biodiversiteit, wat ernstig benadeel word deur die indringing van gombos. 'n Spesie wat soortgelyke probleme veroorsaak en in ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/2/AJA18109799_224
2006-07-01
2020-12-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error