1887

oa Agriprobe - Wat op aarde is heerboontjies?

Volume 3, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE July 2006 Wat op aarde is heerboontjies? Blomme en groen peule van die Heerboontjie Die Heerbone ('n onbenaamde landras van Phaseolus lunatus) word volgens oorlewering reeds etlike dekades in Suid-Afrika verbou, maar min is bekend met hierdie Weskus-lekkerny. Die oorsprong van die boontjies is ook onseker, alhoewel die Engelse naam Lima Bean op 'n Suid-Amerikaanse oorsprong kan dui. Wie dit die land ingebring het, is ook onseker, alhoewel dit lyk asof een van die Van der Stel goewerneurs dit die eerste maal in die Kaap bekendgestel het. Die inligting rondom hierdie boontjies is nog nooit amptelik nagevors nie ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/2/AJA18109799_232
2006-07-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error