oa Agriprobe - Groeitempo en teikenliggaamsmassa vir Jerseyverse
Abstract
Extracted from text ... AgriPROBE July 2006 6 Groeitempo en teikenliggaamsmassa vir Jerseyverse Verse wat in die kudde opgeneem word, bepaal die genetiese vordering in die kudde. Indien nie genoeg verse grootgemaak word nie, sal verse jaarliks aangekoop moet word om die kuddegrootte in stand te hou. Dit is goedkoper om verse self groot te maak as om verse aan te koop. Die genetiese kwaliteit van aangekoopte verse is dikwels onseker terwyl hulle ook gewoonlik sukkel om in die nuwe kudde aan te pas. Grootmaakkoste en die ideale groeitempo van verse Die koste om vervangingsverse groot te maak, is sowat 5% van die produksiekoste ..
© Publisher

Article metrics loading...
/content/agriprob/3/2/AJA18109799_235
2006-07-01
2021-01-15