1887

oa Agriprobe - NAK neem die byt uit klimaatsverrassings

Volume 3, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE Julie 2006 9 NAK neem die byt uit klimaatsverrassings Die tragiese gevolge van die tsunami van 6 Desember 004 het die strewe na vroe? waarskuwingstelsels opnuut beklemtoon. In Suid-Afrika is 'n vroe? waarskuwingstelsel in plek om die risiko's betreffende die effek van ongunstige klimaatstoestande op landbou aan te spreek. Die effek van ongunstige klimaatstoestande op landbouproduksie is bekend. Suid-Afrika kan sekerlik genoeg daarvan getuig - abnormale re?ns en temperature veroorsaak ondergemiddelde opbrengste. Voeg egter daarby die effek van klimaatsverandering en ons kan aanvaar dat 'n klimaat van meer uiterstes landbou in die toekoms nog seerder gaan byt. Die Nasionale ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/2/AJA18109799_236
2006-07-01
2020-12-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error