1887

oa Agriprobe - Die effek van verskillende middels op die voorkoms van putjieskade op volstruisvelle

Volume 2013 Number 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die gebruik van geregistreerde spuitmiddels, teenoor die gebruik van ongeregistreerde of opgietmiddels, word aanbeveel vir die beheer van eksterne parasiete en putjieskade op volstruisvelle.


Let daarop dat die gebruik van organofosfate nie aanbeveel kan word in die volstruisbedryf nie. Meer gereelde behandeling met insekbeheermiddels wat geregistreer is vir gebruik by volstruise behoort die effektiwiteit van hierdie middels te verhoog en putjieskade te verminder. Dit is belangrik dat die middels ten aile tye aangewend word volgens die aanwysings, aangesien gewysigde aanwending die effektiwiteit van die middels kan benadeel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/21/EJC151853
2013-03-01
2019-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error