1887

oa Agriprobe - Die geskiedenis van die oudste onderstok moederblok in Suid-Afrika - : research news

Volume 2013 Number 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

In die wingerdseksie van Elsenburg staan 'n blokkie onderstokke (wingerd waarop wynkultivars geent word) waarvan slegs sommige se name bekend is, maar wat maak hierdie blok so spesiaal en waarom moet dit vir die nageslag bewaar word? Behalwe vir die feit dat dit reeds 76 jaar oud is, lê die werklike waarde daarvan in die rede waarom dit gedoen is. Die idee daaragter was om 'n moederblok van onderstokke te plant sodat indien daar weer iets verkeerd loop in die Suid-Afrikaanse wynbedryf, daar 'n blok sou wees om op terug te val. Om die rede agter dit te verstaan is dit belangnk om eers terug te gaan in die geskiedenis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/21/EJC151858
2013-03-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error