Editorial Nieuwoudt, Charlene,Agriprobe, 3, 2 (2006), publicationName = "Western Cape Department of Agriculture", issn = "1810-9799", abstract= "Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 ditorial REdaksioneel 0215022 021 021 Die rede vir hierdie uitgawe van AgriPROBE se pienk voorblad is dat die vroue in landbou die afgelope tyd gereeld in die kollig was. Chrissie wat so lekker op die voorblad lag, was finalis in die Nestl? Gemeenskapsvoedingstoekennings vir 006. Lees haar storie op bl 4. Die ander vier dames op die voorblad is wenners van vanjaar se Wes-Kaapse Vroue Boer van die Jaar kompetisie. Een van my gunsteling aanhalings oor vroue se vermo?ns is: Ginger Rogers did everything that Fred Astaire did ... and she did it backwards and in high .." language="Afrikaans", type="Journal Article"