1887

oa Agriprobe - Twee Landbou-Direkteure groet

Volume 3, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 Twee Landbou-Direkteure groet Johan Blomerus, hoof van Tegnologie, Navorsing en Ontwikkeling en Chris Venter, hoof van Volhoubare Hulpbronbestuur by die Wes-Kaapse Departement Landbou het aan die einde van Augustus uit diens getree. Johan was vanaf so vroeg as 1970 'n landbouvoorligter vir die George/Knysna area. In 982is hy bevorder tot Assistent Direkteur van die Suidkus substreek, en in 988 het hy die eerste landbou-ontwikkelingsentrum te George op die Outeniqua proefplaas gestig. Vanaf 99het hy die pos van Adjunk-direkteur: Voorligting op Elsenburg beklee waarna hy aangestel is as die bestuurder van 'n program waar navorsers en voorligters onder een ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/3/AJA18109799_57
2006-09-01
2019-11-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error