1887

oa Agriprobe - Peulgewasse - stikstoffabriek in weidingsmengsels

Volume 3, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 6 Peulgewasse stikstoffabriek in weidingsmengsels Tipiese voorbeeld van 'n meerjarige raaigras-witklawerweiding waar 'n gras en peulgewas as mengsel gesaai is. Stikstof (N) word in groot hoeveelhede deur plante benodig. Ongeveer 78% van die atmosfeer bestaan uit stikstof (N2), maar die oorgrote meerderheid plante kan nie hierdie stikstofbron benut nie. Om bevredigende dro?materiaalproduksie te handhaaf, benodig besproeide kikoejoe en meerjarige raaigrasweidings ongeveer 400-600kg N/ha-1/jaar-(Beyers, 983). Hierdie stikstof moet as gereelde bobemestings toegedien word en het tot gevolg dat die stikstofbemestingskoste van grasweidings baie hoog is. Peulgewasse, daarenteen, besit wel die vermo? om atmosferiese stikstof suksesvol in plantbeskikbare vorms om ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/3/AJA18109799_61
2006-09-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error