1887

oa Agriprobe - Bedryf opgewonde oor kruisteeltnavorsing

Volume 3, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 8 Bedryf opgewonde oor kruisteeltnavorsing Dr. Johan Kluyts, President van die Simmentaler Genootskap, het onlangs 'n skenking van R0 000 aan Dr. Carel Muller, spesialisnavorser van die Instituut vir Diereproduksie, oorhandig vir sy baanbrekerswerk op kruisteelnavorsing. By dieselfde geleentheid het Bavarian Fleckvieh Genetics 'n bedrag van R0 000 tot dieselfde projek bygedra. Sertifikate van erkenning vir hul bydrae tot hierdie navorsing is ook aan Drre. Muller en Thomas Grupp (Bavarian Fleckvieh Genetics, Duitsland) sowel as verskeie produsente oorhandig. Die Simmentaler Genootskap se beleid en doelwit was nog altyd om diere te teel en aan die bedryf beskikbaar te ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/3/AJA18109799_62
2006-09-01
2020-09-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error