1887

oa Agriprobe - Volstruisbedryf spog met eerste bedryfshandleiding

Volume 3, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 4 2 Volstruisbedryf spog met eerste bedryfshandleiding Die eerste, volledige bedryfshandleiding vir volstruisproduksie in Suid-Afrika, is onlangs tydens die Algemene Jaarvergadering van die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer op Mosselbaai deur Dr. Ilse Trautmann (Waarnemende Direkteur: Tegnologie, Navorsing en Ontwikkeling van die Wes-Kaapse Departement van Landbou) aan mnre. Viljee Keller (Voorsitter: SAVBK) en Anton Kruger (Hoof Uitvoerende Beampte: SAVBK) oorhandig. Hierdie handleiding is gebore uit 'n bedryfsbehoefte en 'n span kundiges van die Department, en spesifiek van sy Instituut vir Diereproduksie, asook kundiges van die Universiteit van Stellenbosch en Klein Karoo Groep, het die grootse taak aangepak om die handleiding die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/3/AJA18109799_69
2006-09-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error