1887

oa Agriprobe - Spaar water : herverbruik

Volume 3, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September 2006 8 Spaar water: herverbruik Dit is algemeen bekend dat in kweekhuise 0 tot 30% oorbesproei word om die opeenhoping van soute in die groeimedium te voorkom. Dit lei tot water- en kunsmisvermorsing. In Europa is dit wet dat daardie afloopwater weer herverbruik moet word. In Suid-Afrika, wat 'n waterskaars land is, is dit nie verpligtend nie. Veral in die Wes-Kaap sal die bedryf moet aandag gee aan goedkoop metodes om afloopwater te herverbruik. Nevill Boersma, 'n dosent in Groenteverbouing en Kweekhuisbestuur by die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding: Elsenburg is die afgelope drie maande besig met 'n formele proef ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/3/AJA18109799_72
2006-09-01
2019-11-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error