1887

oa Agriprobe - Die invloed van verpilling van diete op die produksie van slagvo ls

Volume 3, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

In oorsigte van navorsingsresultate oor die invloed van verpilde diëte op die produksie van enkelmaagdiere het resultate met varke (Vanschoubroek et al, 971 ; Braude, 972) sowel as pluimvee ( Calet, 965) in die meerderheid studies getoon dat groeitempo verhoog en voeromset doeltreffender is met verpilde diëte in vergelyking met meel dite. Enkelmaag diere het in die algemeen 'n voorkeur vir verpilde diëte waar 'n keuse gebied word. Minson (963) het in 'n oorsig oor die invloed van verpilde diëte vir herkouers bevind dat verpilling groeitempo en inname verhoog het. Alhoewel verteerbaarheid van voere effens afneem as gevolg van die vinniger deurvloei deur spysverteringskanaal, lei hoër innames tot beter voeromset doeltreffendheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/3/4/AJA18109799_205
2006-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error