1887

oa Agriprobe - Wei op die regte tyd!

Volume 4, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Hoe dikwels en hoe kort weidingsgewasse bewei word beïnvloed die plant- en diereproduksiepotensiaal van 'n weiding. Uit 'n weidings bestuursoogpunt is dit van die belangrikste bestuursbesluite wat 'n veeboer daagliks neem. Die beskikbare plantmateriaal vir beweiding bestaan uit blare en stingels. Volwasse blare is smaaklik, hoogs verteerbaar en van 'n hoe kwaliteit. In vergelyking met blare is die kwaliteit van stingelmateriaal laag. Die smaaklikheid en verteerbaarheid van die stingels verlaag verder met 'n toename in ouderdom. Hieruit is dit duidelik dat die blaar- tot stingel-verhouding van 'n weiding die hoeveelheid wat 'n dier daarvan sal vreet, kwaliteit en die uiteindelike diereproduksiepotensiaal sal bepaal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/4/4/AJA18109799_251
2007-12-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error