1887

oa Agriprobe - Onkruiddoders vir hempproduksie

Volume 4, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Hemp word lank reeds deur die mens verbou en word ook beskou as 'n gewas wat suksesvol deur nuwe boere geproduseer kan word. Die naam hemp word gewoonlik gebruik om te verwys na Cannabis kultivars wat spesifiek vir industriële gebruik, veredel is. Hemp word oor feitlik die hele wêreld verbou, vogens http://en.wikipedia.org/wiki/Hemp, maar hoofsaaklik in Asiatiese lande, waar dit nog nooit verbied was nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/4/4/AJA18109799_258
2007-12-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error