oa Agriprobe - Heuningbos : waar kan dit werk?
Abstract
Heuningbos behoort aan die genera Cyclopia wat deel is van die peuldraende familie, Fabaceae (Schutte-Vlok, 1995). Daar word vermoed dat die Koi en San voor die Europese volksplanting in 1652 reeds heuningbostee benut het vir sy soet smaak en helende eienskappe (De Lange, 2002). Heuningbostee het helder geel blomme met 'n kenmerkende soet heuning geur, vanwaar die naam moontlik sy oorsprong het. Daar word aanvaar dat die tee gesondheidsvoordele inhou en dit is een van die redes hoekom daar 'n toename in aanvraag na heuningbostee is.
© Publisher

Article metrics loading...
/content/agriprob/5/2/AJA18109799_355
2008-06-01
2021-01-16