1887

oa Agriprobe - Die benutting van laekoste oesreste vir die produksie van superfynwol onder ingekraalde toestande in die Wes-Kaap

Volume 5, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die belangrikste kwaliteitseienskap in die verwerkingsproses van wol is die gemiddelde veseldikte en daarom het dit ook die grootste invloed in die prysbepaling van wol (Rae, 1982). Naas die aanvanklike invloed wat genotipe op wolgroei het, is voeding die omgewingsfaktor wat die grootste invloed het op die groei van wolvesels, veral wat veseldikte betref (Reis, 1982).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/2/AJA18109799_357
2008-06-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error