1887

oa Agriprobe - Volstruisnavorsing in die nuusveiling

Volume 5, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die sukses van die Departement se 5de volstruisveiling voorspel 'n bloeitydperk vir die bedryf. 106 jong broeivolstruise is op 9 April opgeveil by die Oudtshoorn Navorsingsplaas teen 'n gemiddelde prys van R4590. Dit is 'n goeie aanduiding daarvan dat die volstruisbedryf tans 'n baie goeie tydperk beleef. Dit volg na 'n aantal moeilike jare waarin uitvoerbeperkings en hoë insetkostes menige volstruisprodusent laat klippe kou het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/2/EJC18882
2008-06-01
2020-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error