1887

oa Agriprobe - Heuningbos : waar kan dit werk?

Volume 5, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Heuningbos behoort aan die genera wat deel is van die peuldraende familie, Fabaceae (Schutte-Vlok, 1995). Daar word vermoed dat die Koi en San voor die Europese volksplanting in 1652 reeds heuningbostee benut het vir sy soet smaak en helende eienskappe (De Lange, 2002). Heuningbostee het helder geel blomme met 'n kenmerkende soet heuning geur, vanwaar die naam moontlik sy oorsprong het. Daar word aanvaar dat die tee gesondheidsvoordele inhou en dit is een van die redes hoekom daar 'n toename in aanvraag na heuningbostee is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/2/EJC18887
2008-06-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error