1887

oa Agriprobe - Verhoogde biodiversiteit bevoordeel landbouproduksie

Volume 5, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die belangrikheid van biologiese verskeidenheid in die omgewing, kortweg biodiversiteit genoem, word algaande meer beklemtoon. Hierdie biologiese verskeidenheid in plant- en dierelewe, waarvan die mens se voortbestaan so afhanklik is, het oorspronklik daartoe gelei dat sekere plante en diere, moderne landbouverbouing moontlik gemaak het. Met toenemend intensiewe landbouverbouing sedert die industriële revolusie, het hierdie belangrikheid egter vervaag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/4/AJA18109799_185
2008-12-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error