1887

oa Agriprobe - Is jou plaagdoders wettig?

Volume 5, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die laaste paar jaar het die nimlike 'R5-stores' en soortgelyke interessante, oorvol winkeltjies oraloor opgespring. Hier word dikwels enigiets van olifanttoonnaels tot borssuiker te koop aangebied. Almal is seker ook bekend met die sogenaamde 'Magic Chalk' wat net soos wit bordkryt lyk en enige kakkerlak se moses is. Hierdie (en vele ander) produkte is dikwels in hierdie winkeltjies asook op die hoeke van die straat by die informele handelaars te koop. Wat egter kommerwekkend is, is dat baie van hierdie plaagdoders nie vir gebruik in Suid-Afrika geregistreer is nie en dus onwettige produkte is. Hierdie ongeregistreerde produkte maak egter ook soms hulle verskyning in groter en meer bekende winkels.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/4/AJA18109799_187
2008-12-01
2019-11-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error